GEMEENTE-AKTIWITEITE

Weeklikse Aktiwiteite

Sondagoggend Erediens:  08:45 (Gebedstyd vanaf 08:15)

Sondagaand Erediens:  18:00 (Gebedstyd vanaf 17:30)

Kinderkerk:  Tydens Oggenddiens

Kinderbediening:  Na Oggenddiens tot 11:15

Jeugbyeenkoms:  Vrydagaande 19:00 (of soos afgekondig)

Silwerjeug- & Vroue Bybelstudie:  Woensdae 10:00

Omgeegroepe (Bybelstudie):  Woensdae 19:00

Spesiale Geleenthede